Blogs

Matrieks hou Makietie!
Die afgelope tyd is ons sosiale media oorlaai met foto’s van verskillende skole se matriekafskeid.  Die klein dogtertjie in my het gereeld gaan kyk na al die rokke en hare en alles-wat-mooi-is.  Wat ‘n voorreg is dit om ‘n hele klomp van hierdie geleenthede self af te neem!  Keer op
Read more.
the kiss
Our Katie…
This is a special blog post because this one is about Katie.  Katie is special, super special 🙂 Katie is a miracle child.  My sister-in-law, Sara, was told she would never be able to have children after she was diagnosed with breast cancer.  We were so happy that she was
Read more.
communication strategist
Personal branding starts with a photograph
Today’s blog is about personal branding, such an important part of our everyday lives.  We had the privilege of doing a personal branding shoot with Surisa Nel, a dynamic and very professional lady with a zest for life.  My sister Maureen Grobler was responsible for her wardrobe as well as
Read more.
couple kiss
Die Delport’s
Wat ‘n pragtige familie!  Toe glimlagte uitgedeel is, het hulle voor in die ry gestaan!  Ek het die voorreg gehad om Hannes, Anel, Ferdi & Chanel af te neem.  ‘n Pragtige gesin, die mooi van hul harte staan geskryf op hul gesigte.     Ons het bietjie rondgespeel met emosies,
Read more.
familie swart en wit
Francois, Mariska & Eduan
Familietyd is kosbaar.  Elke keer wanneer ‘n nuwe gesin voor my lens kom staan, besef ek net hoe geseënd ons is om boeties en sussies en mamma’s en pappa’s te kan hê.  So ook in die geval van Francois en Mariska met klein Eduan.  Ek het my verkyk aan die
Read more.
couple portrait
Eerste liefde….
Oooo…hoooo…my eerste liefde! Ooo, eerste liefde!  Wiè kan nog daardie liedjie onthou? Met sy donker hare en sy donker oë, het hy my hart lam getoor!  Dink dit was Anneli van Rooyen se woorde as ek dit nie mis het nie.  In hierdie geval is dit ligte hare en groene
Read more.
red matric farewell dress
Matric Farewell MAGIC!
  For 18 years we dream about this day, we visualize it, we rehearse it in our minds.  It falls into the same category as wedding dreams!  Whenever there is a beautiful dress involved…we can start dreaming, can’t we Girls!  Matric Farewell season is almost upon us and just to
Read more.
paartjie vreugde troue
Wanneer die liefde wen…
Gister was ‘n wonderlike dag!  Saterdag die 1ste Julie van die jaar 2017.  Ek dink eendag as ek ‘n ouma is, dan sal ek nogsteeds hierdie dag onthou.  Die dag waarop Vernon & Chantelle hulle liefde aan mekaar beloof het by Villa Paradiso en ek stukkies van diè pragtige storie
Read more.
bride waterkloof wedding
Let’s get HITCHED!
Maybe it’s because it’s winter and I feel romantic.  Maybe because I’m 40 and I feel nostalgic.  Maybe just because everybody loves wedding pictures….whatever the reason, I’ve decided to warm this winter night with some of the wedding pictures that I’ve taken.  So, let’s get hitched!! I remember my first
Read more.
This one’s for the children…
I think you all know by now that I adore children.  I always thought that I would be a mother of four, including twins – I probably have to thank my younger twin brother and sister for that… I used to admire them playing together, always protecting each other.  I
Read more.