Tag Archives: paartjie

shane-7.jpg

Matrieks hou Makietie!

Die afgelope tyd is ons sosiale media oorlaai met foto’s van verskillende skole se matriekafskeid.  Die klein dogtertjie in my het gereeld gaan kyk na al die rokke en hare en alles-wat-mooi-is.  Wat ‘n voorreg […]

Continue reading »
kiss-couple.jpg

Die Delport’s

Wat ‘n pragtige familie!  Toe glimlagte uitgedeel is, het hulle voor in die ry gestaan!  Ek het die voorreg gehad om Hannes, Anel, Ferdi & Chanel af te neem.  ‘n Pragtige gesin, die mooi van […]

Continue reading »
familie-prentjie.jpg

Francois, Mariska & Eduan

Familietyd is kosbaar.  Elke keer wanneer ‘n nuwe gesin voor my lens kom staan, besef ek net hoe geseënd ons is om boeties en sussies en mamma’s en pappa’s te kan hê.  So ook in […]

Continue reading »
Red-matric-farewell-dress.jpg

Matric Farewell MAGIC!

  For 18 years we dream about this day, we visualize it, we rehearse it in our minds.  It falls into the same category as wedding dreams!  Whenever there is a beautiful dress involved…we can […]

Continue reading »
Liefde-paartjie-landskap.jpg

Wanneer die liefde wen…

Gister was ‘n wonderlike dag!  Saterdag die 1ste Julie van die jaar 2017.  Ek dink eendag as ek ‘n ouma is, dan sal ek nogsteeds hierdie dag onthou.  Die dag waarop Vernon & Chantelle hulle […]

Continue reading »